Spertyd is 'n outobiografie deur Elsa Joubert en die derde deel van 'n drieluik wat ingelei is deur Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009). Spertyd fokus op die skrywer se latere jare in 'n aftreeoord in Kaapstad, maar bevat ook herinneringe van haar jeugervaringe, waaronder haar betrokkenheid by die CSV.

Verwysings

Eksterne skakels Uittreksel op LitNet

Kategorie:Outobiografieë