Die Klein St. Bernardpas (Frans: Col du Petit Saint-Bernard, Italiaans: Colle del Piccolo San Bernardo) is 'n bergpas in die Alpe op die Frans-Italiaanse grens en is 2 188 m bo seevlak. Dit is tussen Savoie, Frankryk, en die Aostavallei aan die Italiaanse kant op die suide van die Mont Blanc-massief. Die pas het sy naam verleen aan die Sint Bernardhonde.

Sien ook Lys van bergpasse oor die Alpe

Kategorie:Vervoer in Frankryk Kategorie:Vervoer in Italië Kategorie:Berge van Frankryk Kategorie:Berge van Italië Kategorie:Bergpasse van Europa Kategorie:Alpe