Saul Joseph Adelman (18 November 1944, Atlantic City) is 'n sterrekundige by The Citadel se Fisika Departement in Charleston, Suid-Carolina. Adelman het sy baccalaureusgraad in fisika van die Universiteit van Maryland in 1966 ontvang en sy Ph.D in sterrekunde van die California Institute of Technology in 1972. Hy spesialiseer in sterrekunde.
Saul Adelman is mede-skrywer van Bound for the Stars: Travel in the Solar System and Beyond (1981, ). Daarbenewens is hy die skrywer / mede-outeur van 502 wetenskaplike artikels in sterrekunde.
Sien ook Gamma Ceti Vega
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sterrekundiges