Die San Bernardinopas (Duits: Bernhardinpass, Italiaans: Passo del San Bernardino; 2 066 meter (6 778 voet)) is 'n bergpas in die Alpe in Switserland. Die pas verbind die Hinterrhein- en Mesolcina-valleie tussen Thusis en Bellinzona. Die hoogste punt van die pas verteenwoordig die Italiaans-Duitse taalgrens en is ook op die waterskeiding van die Ryn en Poriviere.

Sien ook Lys van bergpasse oor die Alpe Lys van Switserse bergpasse

Kategorie:Bergpasse van Switserland Kategorie:Alpe