duimnael|regs|Richard Bergmann in 1950 Richard Bergmann (* 10 April 1919 - † 5 April 1970) was 'n Oostenrykse en Britse tafeltennisspeler. Hy was die wenner van sewe Wêreld Tafeltenniskampioenskappe, insluitende vier enkelspeltitlels, een mansdubbelspeltitel, twee spantitels en 22 medaljes in totaal.

Nalatenskap Bergmann is in 1982 by die International Jewish Sports Hall of Fame ingelyf en in 1993 as een van die twaalf stigterslede van die Internasionale Tafeltennisstigting se Hall of Fame. Sedert 1967 word die Richard Bergmann Fair Play-trofee aangewys by die Liebherr-wêreldkampioenskap.Vladimir Samsonov Receives Swaythling Club Fair Play Award in Paris . ittf.com. 21 Mei 2013

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1970 Kategorie:Britse Jode Kategorie:Britse tafeltennisspelers Kategorie:Oostenrykse Jode Kategorie:Oostenrykse tafeltennisspelers