Yoshiaki Banno (番 野 善 明 Banno Yoshiaki, 1952-1991) was 'n Japannese sterrekundige en mede-ontdekker van 4200 Shizukagozen, 'n asteroïde van die hoofgordel. Banno word beskou as een van Japan se baanbrekende amateur sterrekundiges. Hy het in 1991 in 'n verkeersongeluk gesterf. Die hoofgordel asteroïde 3394 Banno is op 10 November 1992 tot sy nagedagtenis na hom vernoem. (M.P.C. 21130).

Sien ook Asteroïed Dwergplaneet

Verwysings

Kategorie:Japannese sterrekundiges Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 1991