Expensive Typewriter is 'n teksredigeerprogram wat in die 20ste eeu op die DEC PDP-1 -rekenaar geloop het."Expensive Typewriter" (manual), 1 Augustus 1972, MIT
Inligting Aangesien dit 'n IBM Selectric-tikmasjien ('n briefkwaliteitdrukker) kon beheer, kan dit beskou word as die eerste woordverwerkingprogram. Dit is in 1961–1962 deur Steve Piner en L. Peter Deutsch geskryf en verbeter. In die gees van 'n vorige verwerker met die naam "Colossal Typewriter", is dit "Expensive Typewriter" genoem, want destyds was die PDP-1 baie duur gewees, ongeveer VS$ 100 000.
Verwysings
Sien ook PDP-1 Expensive Desk Calculator Expensive Planetarium Expensive Tape Recorder Text Editor and Corrector RUNOFF TJ-2
Kategorie:Toepassingsagteware