B.net is 'n kabelmaatskappy in Kroasië, en 'n filiaal van Vipnet sedert 2011. Dit bied kabeltelevisie, telefoon en internet in Osijek, Rijeka, Solin, Split, Velika Gorica, Zadar en Zagreb.

Die maatskappy is in September 2007 gestig as 'n samesmelting van twee groot Kroatiese kabelmaatskappye, DCM d.o.o. en Adriatic Kabel d.o.o. In 2010 het die maatskappy 105 000 kabeltelevisiegebruikers gehad, met 'n moontlike uitbreiding na 250 000 huishoudings.

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Maatskappye