IEEE Genood (soms FIEEE) is 'n toekenning en genootskap toegestaan aan lede van die Instituut van Elektriese en Elektroniese Ingenieurs (IEEE) wat "buitengewone prestasies" behaal het in enige van die IEEE velde van belangstelling.

Sien die Genoot-Lede van die IEEE vir meer voorbeelde. Genote van die IEEE soms gebruik die post-nominale letters FIEEE.

Kyk ook Gerhard Hancke - Suid-Afrikaanse genoot van die IEEE

Verwysings

Kategorie:Toekennings