Stefi Baum (11 Desember 1958) gebore in Chicago, Illinois, is 'n Amerikaanse sterrekundige. Die Amerikaanse Sterrekundige Vereniging het haar werk vereer deur die Annie J. Cannon-prys in 1993 aan haar toe te ken. https://www.nsf.gov/mps/ast/aaac/members/2011-12_bios/stefi_baum.pdf Baum het gehelp om die Hubble-ruimteteleskoop te ontwikkel, vanaf 2004 was sy die direkteur van die "Rochester Institute of Technology" se Chester F. Carlson Sentrum.

Lewe Baum het haar Baccalaureus Artium in Fisika van die Harvard-universiteit en 'n Ph.D in Sterrekunde van die Universiteit van Maryland verwerf. Sy is tans die Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe en Professor in Fisika en Sterrekunde aan die Universiteit van Manitoba.

Publikasies

Sien ook Astronomie Planete Komete

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse sterrekundiges Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1958