Avioimpex was 'n lugredery van die Republiek van Macedonië, gebaseer in Skopje. Dit het beide geskeduleerde en handvesdienste bedryf, van en na Skopje en Ohrid.
Geskiedenis duimnael|Avioimpex McDonnell Douglas MD-80 33RC. duimnael|Avioimpex Toepolef Tu-154 in 1993. Avioimpex is gestig as Interimpex-Avioimpex in September 1992. Die lugredery het sy naam verander na Avioimpex op 2 November 1999, en bedrywighede is opgeskort in September 2002 na die Macedoniese CAA sy bedryfstelsel lisensie herroep as gevolg van finansiële probleme.
Vloot Die vloot het die volgende ingesluit: 1 McDonnell Douglas DC-9Avioimpex at rzjets.com, retrieved 13-12-2014 5 McDonnell Douglas MD-80 3 Toepolef Tu-154 2 Yakovlev Yak-42
Ongelukke Op 20 November 1993 Avioimpex Vlug 110, het 'n Yak-42 naby Ohrid Lughawe neergestort. Die vliegtuig was op 'n vlug van Genève, Switserland na Skopje, Macedonië, maar dit is na die lughawe verskuif in Ohrid weens swak weerstoestande.Plane Crash Kills 115 in Macedonia
Tydens die finale aantog het die vliegtuig die Trojan Heuwels, wat naby die lughawe lê getref. Al agt lede van die lugspan en 116 pasassiers het in die ongeluk omgekom. Een passasier, Rade Jevremovich, het die ongeluk oorleef, maar het op 2 Desember aan sy beserings beswyk.
Verwysings
Eksterne skakels Avioimpex
Kategorie:Lugrederye