Die Aschberg (Tsjeggies: Kamenáč) is 'n berg op die grens tussen die Suidoos-Duitse deelstaat Sakse en Boheme in die Tsjeggiese Republiek.https://mapcarta.com/27499528 Die bergpiek is aan die Tsjeggiese kant van die grens geleë, op 936 m bo seevlak.

Verwysings

Eksterne skakels Die uitsig van Aschberg

Kategorie:Boheme Kategorie:Sakse Kategorie:Berge van Duitsland Kategorie:Berge van Tsjeggië