duimnael|regs|300px|Die skool se gr. 2B-klas, 1962.
duimnael|links|'n Groep jong leerlinge van die Jubileumskool by die sierwapen wat 'n ouer geskenk het by geleentheid van die skool se 21-jarige bestaan in 1957.
Die Laerskool Jubileum was ’n Afrikaansmedium in die voorstad Mayfair-Wes, wes van die Johannesburgse middestad.
Die skool is in 1936 geopen, maar moes einde Maart 1991 sluit Besetting van leë blanke skole onwettig - Sam SAP, leerlinge kan buite 3 skole in Goudstad, omgewing bots, Beeld, 21 Augustus 1991 nadat die leerlingtal afgeneem het weens die wegtrek van Afrikaansprekendes uit Mayfair-Wes en omstreke. Die skoolgebou huisves nou die Bree Primary School.
Verwysings
Kategorie:Geboue en strukture in Johannesburg Kategorie:Skole in Gauteng