Günter Asser (26 Februarie 1926, Berlyn – 23 Maart 2015) was 'n professor emeritus van logika en wiskunde by die Universiteit van Greifswald.Emeriti , Ernst-Moritz-Arndt-Universität Greifswald, Mathematisch-Naturwissenschaftliche Fakultät, Institut für Mathematik und Informatik, besoek 2014-08-03. Hy het reeds talle volumes op filosowe en wiskundiges gepubliseer. Sy eie navorsing was in berekenbaarheidsteorie.
In 1954, met sy doktorale adviseur Karl Schröter, stig hulle die tydskrif Zeitschrift für Mathematische Logik und Grundlagen der Mathematik, wat later Mathematical Logic Quarterly geword het.
Verwysings
Eksterne skakels Ostsee-Zeitung (Duitse koerant) artikel van 30 Apr 2015 — sluit 'n groepfoto van Greifswald Universiteit in Publikasielys op DBLP
Kategorie:Duitse akademici Kategorie:Duitse filosowe Kategorie:Duitse wiskundiges Kategorie:Filosowe in die 20ste eeu Kategorie:Filosowe in die 21ste eeu Kategorie:Wiskundiges in die 20ste eeu Kategorie:Wiskundiges in die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2015