Die Witrivier is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika.

Dit vloei suidwaarts en suidooswaarts verby die dorp Witrivier, voordat dit digby die N4-snelweg oos van Nelspruit by die Krokodilrivier aansluit.

Oorsprong

Monding

Sytakke Blinkwaterspruit Mbuzulwane-spruit is 'n sytak van die Blinkwaterspruit Boonsteloop

Damme in die rivier Longmeredam Klipkopjesdam Primkopdam

Verwysings

Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Mpumalanga