Die Vioolconcerto nr. 3 in G majeur, K. 216, is in 1775 deur die 19-jarige Wolfgang Amadeus Mozart in Salzburg gekomponeer. In 'n brief aan sy vader Leopold verwys Mozart na hierdie concerto as die Straßburger-concerto. Volgens navorsers verwys hierdie epitet na die orkestrale openingsmotief van die derde beweging, 'n plaaslike minuetagtige dans wat as 'n wysie reeds in 'n simfonie van Carl Ditters von Dittersdorf verskyn., EMI CD booklet contribution
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Vioolconcerto's van Wolfgang Amadeus Mozart