duimnael|regs|Hugo Calderano
Hugo Marinho Borges Calderano (gebore 22 Junie 1996 in Rio de Janeiro) is 'n Brasiliaanse tafeltennisspeler wat aan die Olimpiese Spele van 2016 deelneem het.Time Brasil Hugo Calderano
Verwysings
Kategorie:Brasiliaanse tafeltennisspelers Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense