Ernesto Peres d'Angelo (1932–2013) was 'n Chileense geoloog en paleontoloog. Hy is bekend vir sy bydraes tot die ontwikkeling van paleontologie in Chili. Sy bydraes sluit die organisering van palaeontologie-biblioteke en fossielversamelings, asook die beskrywing van talle nuwe takse van die Mesozoïkum in. Van 1986 tot 1997 was hy redakteur van Revista Geológica de Chile.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Geoloë Kategorie:Paleontoloë Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Wetenskaplikes