duimnael|'n Plantkundige neem watermonsters 'n Plantkundige, botanikus of botanis is 'n wetenskaplike wat die plantkunde bestudeer en beoefen; dit kan hetsy in die veld (in situ) of in die laboratorium (ex situ) geskied.

Hierdie beroep spits hom veral toe op:

die plantkunde toegepas in die landbou, tuinbou en bosbou natuurbewaring gewasbeskerming, maar ook onkruiddoding planteveredeling; ook die veranderlikheid van spesies veeteelt (beweiding, voer, ens.)

Sien ook Lys van botaniste volgens outeursafkorting

Kategorie:Botanici