duimnael|regs|Luis Alcalá Martínez

Dr. Luis Alcalá Martínez is 'n Spaanse Paleontoloog. Hy is die direkteur van Fundación Conjunto Paleontológico de Teruel-Dinópolis, in Teruel, Spanje. Hy is saam met Rafael Royo-Torres en Alberto Cobos Periañez een van die ontdekkers van Turiasaurus riodevensis.

Verwysings

Kategorie:Geoloë Kategorie:Paleontoloë Kategorie:Wetenskaplikes Kategorie:Lewende mense