duimnael|regs|Carlos Ameghino
Carlos Ciriaco Ameghino (16 Junie 1865 – 12 April 1936) was 'n Argentynse paleontoloog en ontdekkingsreisiger wat sy broer Florentino Ameghino in Argentinië vergesel het om fossiele te soek.
Kategorie:Geboortes in 1865 Kategorie:Geoloë Kategorie:Paleontoloë Kategorie:Sterftes in 1936 Kategorie:Wetenskaplikes