Tetrataeniet is 'n gedeë metaal(legering) wat in meteoriete voorkom met 'n samestelling van FeNi. Dit is een van die mineraalfases wat in meteoriese yster voorkom.Mindat.org – TetrataeniteMineralienatlas

Kristalstruktuur Dit het 'n tetragonale struktuur wat bekend is as die CuAu-struktuur, L1 in die strukturbericht-klassifikasie. As mineraal kom CuAu (of AuCu) voor as tetra-ourikupried.

Verwysings

Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale Kategorie:Mineralogie Kategorie:Legerings