Giovanni Battista Balbis (17 November 1765 – 3 Februarie 1831) was 'n Italiaanse plantkundige en politikus wat in Italië en Frankryk gewerk het. Hy word alternatiewelik Gioanni Battista Balbis en Jean-Baptiste Balbis genoem.

Die standaard afkorting Balb. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Sien ook Lys van botaniste volgens outeursafkorting

Verwysings

Kategorie:Wetenskaplikes Kategorie:Botanici Kategorie:Geboortes in 1765 Kategorie:Sterftes in 1831