Diaspoor is 'n mineraal met die chemiese formule . Saam met gibbsiet en boehmiet is hierdie mineraal 'n belangrike komponent van bauxiet, die erts waaruit aluminium verkry word.Bauxites , Elsevier, 2010, , , Hoofstuk 2
Diaspoor en boehmiet is allotrope van en diaspoor is termodinamies gesien die stabiele en boehmiet die metastabiele fase. Die oorgang van boehmiet na diaspoor is nogtans uiters traag. Dit is moontlik om boehmiet in 1M NaOH in teenwoordigheid van diaspoor-saadjies om te set, maar dit duur ongeveer 35 dae.Materials Science and Engineering Serving Society , Elsevier, 1998, ,
Kristalstruktuur Die ortorombiese kristalstruktuur van diaspoor bestaan uit vervormde -oktaëders. Elke hidroksied-ioon vertoon waterstofbinding met 'n oksiedioon van 'n naburige -oktaëder. Hierdie struktuur is 'n argetipe. 'n Ander mineraal wat hierdie struktuurtipe besit is goethiet.
Fotogalery
Verwysings
Kategorie:Minerale