Mmamahabane is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Mmamahabane, direk langs Tswelangpele, waar die dorp Ventersburg se swartmense gewoon het.
Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 7 813 gehad.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat