Die 2017 Curriebeker Premierafdeling is ’n top rugbykompetisie wat van 21 Julie – 28 Oktober 2017 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 79ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Vrystaat Cheetahs was die verdedigende kampioen. Hulle het die Blou Bulle met 36–16 in die 2016 eindstryd op die Toyota-stadion verslaan. Die eindstryd in 2017 is op 28 Oktober beslis met die Natalse Haaie wat teen die Westelike Provinsie in Durban gespeel het. Die Westelike Provinsie het met 33–21 gewen en hulle 34ste titel ingepalm.

Spanne 2017 Curriebeker Premierafdelingspanne Span Stadion Blou Bulle Loftus Versfeld Goue Leeus Emirates Airlines Park Westelike Provinsie DHL Nuweland Vrystaat Cheetahs Toyota-stadion Natalse Haaie Growthpoint Kings Park Pumas Mbombelastadion Griekwas Tafel Lager park

Tabel

Tabelnotas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.

Wedstryddatums DatumDatumWeek 121-23 JulieWeek 98-9 SeptemberWeek 229–30 JulieWeek 1015-16 SeptemberWeek 34-5 AugustusWeek 1123 SeptemberWeek 49 AugustusWeek 1229 Sept-1 OktWeek 512 AugustusWeek 136-8 OktoberWeek 618-20 AugustusWeek 1413-14 OktoberWeek 725-26 AugustusHalfeindronde21 OktoberWeek 81-2 SeptemberEindstryd28 Oktober

Week 1

Loslootjie: Westelike Provinsie

Week 2

Loslootjie: Blou Bulle

Week 3

Loslootjie: Vrystaat Cheetahs

Week 4

Loslootjie: Goue Leeus

Week 5

Loslootjie: Pumas

Week 6

Loslootjie: Natalse Haaie

Week 7

Loslootjie: Griekwas

Week 8

Loslootjie: Westelike Provinsie

Week 9

Loslootjie: Blou Bulle

Week 10

Loslootjie: Vrystaat Cheetahs

Week 11

Loslootjie: Goue Leeus

Week 12

Loslootjie: Pumas

Week 13

Loslootjie: Natalse Haaie

Week 14

Loslootjie: Griekwas

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindstryd

Verwysings

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2017