Die fisies-organiese chemie is 'n tak van die organiese chemie wat die fisiese agtergronde van organiese verbindings en hulle reaktiwiteit bestudeer. Hiermee het die gebied ook ooreenkomste met die fisiese chemie.

In die 20ste eeu het vrae van binding en reaktiwiteit die grootste aandag gekry, maar later het ander aspekte belangriker geword. Modern Physical Organic Chemistry , University Science Books, 2006, , Onderwerpe wat in hierdie gebied belangrik is: Die kinetiek en die meganisme van organiese reaksies Die termodinamiese eienskappe van organiese verbindings Die fisiese instrumentele tegnieke en hul interpretasie, soos infrarooispektroskopie, KMR, massaspektrometrie Die verband tussen molekuulstruktuur en fisiese eienskappe.

Verwysings

Kategorie:Fisiese chemie Kategorie:Organiese chemie