Olgiet is 'n seldsame blou-groenkleurige fosfaat-mineraalreeks wat mikroskopiese prismatiese kristalle vorm wat 'n trigonale struktuur het. Die chemiese formule is . Olgiet is in 2008 deur die Internasionale Mineralogiese Vereeniging as 'n mineraalnaam gediskrediteer en is nou die reeksnaam vir bario-olgiet en strontio-olgiet (hipotetiese minerale).webmineral.com Die stof is vernoem na die Russiese mineraloog Olga Anisimovne-Vorobiova (1902–1974).

Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal

Verwysings

Mindat

Kategorie:Fosfaatminerale Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale