duimnael|links|270px|Die Crosby-moskee in Kilmorelaan-Oos. Crosby, soos Mayfair-Wes, Mayfair en Fordsburg, het binne 'n dekade of twee verander van 'n oorwegend Afrikaanse en Protestantse woonbuurt in een met 'n meerderheid Indiese en Moselm-inwoners.

duimnael|links|270px|Die kerkgebou van die NG gemeente Crosby. Hoewel die destydse NG gemeente Crosby-Wes eers as Hurst Hill bekendgestaan het, was sy kerkgebou in werklikheid ook in Crosby. Crosby is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg