Stadio Comunale di Monigo is ’n sportstadion in Treviso, Italië, wat vir rugby gebruik word. Dit bied sitplek aan 6 700 toeskouers. Die toeskouertal het oor die seisoene toegeneem weens die toenemende gewildheid van rugby in Italië.
Kategorie:Rugbystadions in Italië Kategorie:Treviso