Tolueen is 'n aromatiese koolwaterstof met die chemiese formule . Dit is 'n uiters belangrike nie-polêre oplosmiddel wat die plek van benseen ingeneem het, omdat dit minder gevaarlik vir menslike gesondheid is.

Sien ook lys van oplosmiddels

Verwysings

Kategorie:Koolwaterstowwe