Argutiet is 'n mineraal met formule . Dit is na sy tipeligging genoem: die Plan d’Argut-afsetting van Argut-Dessus in Frankryk. Dit word behalwe in Frankryk ook in Roemenië gevind. Argutiet het die C4 (rutiel)-tipe struktuur

Hidrotermale vorming Navorsing aangaande die oplosbaarheid van sintetiese argutiet in suiwer water onder hoë druk en hoë temperatuur het uitgewys dat die belangrikste spesie in oplossing germaniumsuur is. Onder 400 bar druk neem die oplosbaarheid tot 400 °C toe, maar neem by ‘n temperatuur van 450 °C en 500 °C weer af.

Verwysings

Kategorie:Minerale Kategorie:Oksiedminerale