duimnael|links|Ligging van die Timorsee Die Timorsee (Engels: Timor Sea, Indonesies: Laut Timor, Portugees: Mar de Timor) is 'n see van die Indiese Oseaan in Asië en Oseanië tussen Timor in die noordweste, die Noordelike Gebied en Wes-Australië (Australië) in die suidooste en die Ashmore- en Cartiereilande (Australië) in die weste. Die Timorsee grens aan die Floressee in die noordweste, die Bandasee in die noorde en die Arafurasee in die ooste. Die see het 'n oppervlakte van sowat 610 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 200 m.
Die belangrikste nedersetting aan die see is Darwin, die hoofstad van die Noordelike Gebied in Australië.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Indonesië Kategorie:Geografie van Oos-Timor Kategorie:Noordelike Gebied Kategorie:Seë van Asië Kategorie:Seë van Oseanië Kategorie:Seë van die Indiese Oseaan Kategorie:Wes-Australië