duimnael|Ligging: Beqtau-Ata (Bektau-Ata), Qaraghandy Oblysy (Karaganda Oblast'), Kazakhstan

DavidietDavidite-La on MindatDavidite-(La) on WebmineralDavidite-(Ce) on Webmineral is 'n seldsame aardoksiedmineraal met chemiese eindlede La en Ce. Dit bestaan in twee vorme: Davidite – (La) (La,Ce,Ca)(Y,U)(Ti,Fe3+)20O38, in 1906 by die Radium Hill-myn, Suid-Australië ontdek en benaam deur Douglas Mawson na die Australiese geoloog Tannatt William Edgeworth David (1858–1934).Branagan, D.F. (2005): T.W. Edgeworth David: A Life: Geologist, Adventurer and "Knight in the Old Brown Hat", National Library of Australia, Canberra, p. 471. Davidite- (Ce) (Ce,La)(Y,U)(Ti,Fe3+)20O38 wat eers in 1960 by Vemork, Iveland, Noorweë beskryf is.

Verwysings

Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale