George Albert Boulenger (19 Oktober 1858 – 23 November 1937) was 'n Belgiese-Britse dierkundige wat meer as 2 000 dierspesies beskryf en name gegee het hoofsaaklik visse, reptiele en amfibië. Hy was ook 'n aktiewe plantkundige en het veral op rose gefokus. Hy was 'n Fellow of the Royal Society.
Kategorie:Dierkundiges Kategorie:Belgiese wetenskaplikes Kategorie:Britse bioloë Kategorie:Geboortes in 1858 Kategorie:Sterftes in 1937