Lizelle Lee (gebore 2 April 1992 te Ermelo, Mpumalanga) is 'n Suid-Afrikaanse voormalige krieketspeler wat op 20 September 2013 haar debuut vir die Suid-Afrikaanse nasionale vrouekrieketspan gemaak het. Sy het onder meer tydens die vrouekrieketwêreldbekertoernooie in 2017 en 2022, asook die T20I-vrouewêreldbekertoernooie in 2014, 2016, 2018 en 2020 vir Suid-Afrika gespeel.

Verwysings

Eksterne skakels

Lizelle Lee by ESPNcricinfo

Kategorie:Suid-Afrikaanse vrouekrieketspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense