Malindi (voorheen bekend as Melinde) is 'n stad by die monding van die Galanarivier aan die kus van Kenia langs die Indiese Oseaan. Die stad is 120 km noordoos van Mombasa geleë. Volgens die 2009-sensus was die bevolking 207 253.

duimnael|links|Die historiese middestad van Malindi

Geskiedenis Malindi is sedert die 13de eeu as 'n Swahili-kusnedersetting bekend. Die Portugese ontdekkingsreisiger Vasco da Gama het Malindi in 1498 besoek om met plaaslike heersers te onderhandel oor gidse vir sy reis na Indië. 'n Koraalpilaar (padrão) is opgerig om hierdie gebeurtenis te herdenk en staan tot vandag toe. Martin, Esmond Bradley. Malindi. Past and Present. — New. — The National Museum of Kenya, 2009.

Marien kosmodroom Die Broglio-ruimtehawe (die San Marco-ruimtehawe op see) is in die oop see naby Malindi geleë en is deur die Italiaanse ruimteagentskap in samewerking met Nasa gebruik. Ruimtelanserings is daar van 1964 tot 1988 uitgevoer, waarna die ruimtehawe-platform buite werking gestel is.

In populêre kultuur Sarah Cardelli se roman "“MALI D’AFRICA" beskryf Die pynlike liefde in Malindi. The impossible love in the italian Malindi — about Sara Cardelli’ novel, 2017

Die meeste van die gebeure in die romans "Once in Malindi"“Once in Malindi” on Proza.ru, 2021 en "Our Wild Sex in Malindi"“Our Wild Sex in Malindi” by Andrei Gusev, 2020 . (deur Andrei Goesev) vind plaas In Malindi, Watamu, Lamu. Die romans beskryf verskeie jare van die lewe in Die voorstad Malindi deur'n russiese skrywer en sy Keniaanse vrou Jennifer. Review of "Our Wild Sex in Malindi" — on the site of public fund "Union of Writers of Moscow", 2020 Review of "Once in Malindi" on the site of public fund "Union of Writers of Moscow", 2021

Die liedjie "Yasoi Malindi" deur Yasoy Kala kana.Ndukanoe – Yasoi Malindi by Yasoy Kala Kana, 2015

Sien ook Lys van nedersettings in Kenia

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Kenia