'n Stikstofoksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof ().

Daar is heelparty stikstofoksiede:

-- distikstofoksied (laggas) -- stikstofmonoksied -- stikstofdioksied -- distikstoftrioksied -- distikstoftetroksied -- distikstofpentoksied

Stikstofmonoksied wat deur verbranding ontstaan, sal in die atmosfeer skielik met suurstof reageer volgens:

Hierdie proses is 'n belangrike stap in lugbesoedeling en daar sal altyd 'n mengsel van NO en NO2 teenwoordig wees. Hierdie mengsels word dikwels met of stikstofoksiede aangegee.

Kategorie:Anorganiese verbindings