Pendulum is 'n Australiese musiekgroep wat in 2002 in Perth, Australië gestig is deur Rob Swire, Gareth McGrillen, Paulus "El Hornet" Harding, Ben Mount, Peredur Ap Gwynedd, en KJ Sawka. Die groep is opvallend vir sy kenmerkende klank, die meng van elektroniese musiek met rockmusiek en dek 'n wye verskeidenheid genres.
Diskografie Hold Your Colour (2005) In Silico (2008) Immersion (2010)
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese musiekgroepe