Nm kan verwys na: Nm; die skalêre produk van 'n krag van 1 newton en 'n verplasing oor 1 meter in die rigting van die krag; dit is gelyk aan 'n energie van 1 joule. N·m; die newtonmeter, eenheid vir die meet van wringkrag. Een N·m is die krag wat 1 newton op 'n arm van 1 meter uitgeoefen. Dit is 'n vektorgrootheid nm :Nanometer, 'n lengtemaat. Een nm is 'n miljardste van 'n meter (0,000000001 m). NM: die afkorting van die staat Nieu-Meksiko van die VSA