Silviet is 'n mineraal met formule . Dit is die mineraalvorm van kaliumchloried, ook bekend as potas in die leketaal. Dit is genoem na die Nederlandse medikus en chemikus François Sylvius de le Boe (1614-1672).
Silviet is goed oplosbaar in water. Dit kan dalk deur sublimasie by 550 °C uit vulkaniese gasse gevorm word.
Fotogalery
Verwysings
Kategorie:Halogeniedminerale