Berthiëriet is 'n mineraal met die chemiese formule . Dit is na die Franse chemikus en mineraloog Pierre Berthier (1782-1861) genoem.

Struktuur Die berthiërietstruktuur is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se E3-struktuur. Die simmetrie is ortorombies en die getal formule-eenhede in die sel Z=4.

atoomnr.xyzFe0.3160.334+¼Sb I 0.145 0.062+¼Sb II0.0370.386-¼S I0.1950.272-¼SII0.4240.184+¼S III0.2260.492+¼S IV0.4510.405-¼ Die antimoonatome is omring deur drie swaelatome. Twee van die swaelatome word gedeel met die volgende -groep. Dit vorm -kettings ewewydig aan die c-as. Daar is nogtans twee verskillende antimoonatome wat se omringing effens anders is. Die ysteratome is omring deur 'n versteurde oktaëder van swaelatome. Hierdie oktaëders deel 'n rand met die volgende oktaëder wat 'n ketting vorm in die c-rigting.

Verwysings

Kategorie:Minerale