Die Olimpiese Somerspele 2024 (Frans: Les Jeux olympiques d'été de 2024), amptelik bekend as die Spele van die XXXIIIste Olimpiade, is tussen 26 Julie en 11 Augustus 2024 in Parys, Frankryk, aangebied. Dit was die 33ste aanbieding van die Somerspele sedert 1896 en die derde keer wat Parys die spele georganiseer het na hulle eerste spele in 1900 en daarna in 1924, presies 100 jaar gelede. Daarmee het Parys naas Londen die tweede stad geword wat driekeer Olimpiese Somerspele aangebied het. Ná die Rugbywêreldbeker 2023 was die Olimpiese Somerspele 2024 die tweede groot sportkompetisie in Frankryk binne een jaar. Tydens die geleentheid het 10 500 atlete uit 204 nasies aan 329 items in 32 verskillende sportsoorte deelgeneem.
duimnael|links|Die Stade de France in Parys duimnael|links|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2024:
Gasheerstad Parys Die opening- en sluitingseremonies het in Parys plaasgevind. Vir die eerste keer in die Olimpiese geskiedenis het die openingseremonie egter nie in 'n stadion plaasgevind nie, die deelnemende lande se atlete het pleks daarvan op skepe die Seinerivier in Parys bevaar. Soos gebruiklik is die lande in alfabetiese volgorde georden met Griekeland eerste en die gasheer Frankryk laaste, maar aangesien die plaaslike taal Frans is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Beide Caitlin Rooskrantz (gimnastiek) en Akani Simbine (atletiek) het die Suid-Afrikaanse vlag gedra.
Die Paralimpiese Somerspele 2024 is tussen 4 en 15 September in Parys gehou.
Toewysing duimnael|upright|Tony Estanguet, hoof van Parys se reëlingskomitee Parys is op 13 September 2017 in Lima deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2024. Die Olimpiese Somerspele 2024 en 2028 is tegelyk toegeken, eersgenoemde aan Parys, Frankryk, en laasgenoemde aan Los Angeles, Verenigde State.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2024 Stad Land Stemme Parys Verkies as 2024-gasheer Los Angeles Verkies as 2028-gasheer Hamburg onttrek Rome Boedapest
Sporte Tydens die Olimpiese Somerspele 2024 was daar in nuwe Olimpiese sportsoorte soos verdere gemengde items meegeding. Onder die nuwe IOK-beleid, wat die gasheer toelaat om nuwe sportsoorte by die Olimpiese program ter aanvulling van die permanente kerngebeurtenisse te voeg, het tydens die Spele breekdans sy Olimpiese debuut gemaak, terwyl skaatsplankry, klimsport en branderplankry tydens die Olimpiese Somerspele 2020 in Tokio hul debuut gemaak het. Vier items is by gewigoptel verwyder. In kanovaart is twee snelitems vervang met twee slalomitems, waarmee die algehele items 16 gebly het. In klimsport is die vorige gekombineerde item opgedeel in twee verspeie dissiplines: spoedklim en rots-en-lood.
32 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 329 medaljes oorhandig.
Stadions duimnael|Stade de France in Saint-Denis duimnael|Parys se La Défense-arena duimnael|Champs de Mars duimnael|Avenue des Champs-Élysées duimnael|Grand Palais duimnael|Les Invalides duimnael|Stade Roland Garros duimnael|Le Golf National duimnael|Vélodrome de Saint-Quentin-en-Yvelines duimnael|Château de Versailles duimnael|Parc Olympique Lyonnais duimnael|Marseille Die meeste van die Olimpiese gebeure is in en om Parys gehuisves, insluitende die voorstede Saint-Denis, Le Bourget, Nanterre, Versailles en Vaires-sur-Marne wat net buite die stad se omgewing is. Die basktelbalgroepfase en die handbaluitklopfase is in Lille beslis, die seilvaartitem in die kusoorde van Marseille, terwyl die branderplankry-wedstryde in Tahiti, Frans-Polinesië, aangebied is. Sokker is in die vyf Franse stede Bordeaux, Lyon, Nantes, Nice en Saint-Étienne aangebied.
Groter Parys StadionSporteKapasiteitStatusStade Olympique Yves-du-ManoirVeldhokkie15 000OpgeknapStade de FranceSewesrugby77 083KlaarAtletiek (baan en veld)SluitingseremonieParis La Défense ArenaWatersport (swem, waterpolo-eindstryd)15 220Arena Porte de la ChapellePluimbal8 000BykomendeGimnastiek (ritmies)Centre Aquatique OlympiqueWatersport (waterpologroepfase, sierduik, gesinchroniseerde swem)5 000Le BourgetKlimsportTydelikParc des Expositions de VillepinteBoks (groepfase, kwarteindrondte)6 000KlaarModerne vyfkamp (skermsport)
Paryse sentrale gebied StadionSporteKapasiteitStatusParc des PrincesSokker (groepfase, kwarteindrondte en eindstryde)48 583KlaarStade Roland GarrosTennis36 000(15 000 + 12 000 + 9 000)Boks (eindstryde)Paris Expo Porte de VersaillesVlugbal18 000(12 000 + 12 000)TafeltennisHandbal (groepfase)GewigoptelAccor ArenaGimnastiek (artistiek en trampolien)15 000Basketbal (eindstryd)Grand PalaisSkermsport8 000TaekwondoPlace de la ConcordeBasketbal (3x3)30 000 (algeheel)TydelikBreekdansFietsry (BMX vryslag)SkaatsplankryHôtel de VilleAtletiek (maratonwegspringplek)1 500Pont Alexandre IIIWatersport (maratonswem)DriekampFietsry (tydtoetsdoellyn)Trocadéro (Pont d’Iéna)Atletiek (stapwedloop)13 000(3 000 sitplekke)Fietsry (pad)Eiffeltoringstadion (Champ de Mars)Strandvlugbal12 000Grand Palais éphémèreJudo9 000StoeiLes InvalidesBoogskiet8 000Atletiek (maratondoellyn)Fietsry (tydtoetswegspringplek)
Versailles-gebied StadionSporteKapasiteitStatusTuine van die Paleis van VersaillesRuitersport80 000(22 000 + 58 000)TydelikModerne vyfkamp(sonder skermsportrondtes)Le Golf NationalGholf35 000KlaarÉlancourt-heuwelFietsry (bergfietsry)25 000Vélodrome de Saint-Quentin-en-YvelinesFietsry (baan)5 000Fietsry (BMX wedvaart)
Afgeleë sportplekke StadionSporteKapasiteitStatusStade Pierre-Mauroy, LilleBasketbal (groepfase)26 000KlaarHandbal (eindstryde)Île de loisirs de Vaires-Torcy, Vaires-sur-MarneRoei22 000Kanovaart (slalom, snel)Stade Vélodrome, MarseilleSokker(ses groepwedstryde, kwarteindrondte, vroue en mans se halfeindstryde)67 394Parc Olympique Lyonnais, LyonSokker(ses groepwedstryde, kwarteindrondte, mans en vroue se halfeindstryde, vroue se bronsmedaljewedstryd)59 186Stade Matmut Atlantique, BordeauxSokker(ses groepwedstryde, kwarteindrondte)42 115Stade Geoffroy-Guichard, Saint-ÉtienneSokker(ses groepwedstryde)41 965Allianz Riviera, NiceSokker(ses groepwedstryde)35 624Stade de la Beaujoire, NantesSokker(ses groepwedstryde, kwarteindrondte, mans se bronsmedaljewedstryd)35 322Marina olympique du Roucas-Blanc, MarseilleSeilvaart5 000Teahupoo, TahitiBranderplankryCentre National de Tir Sportif, ChâteaurouxSkyfskiet3 000
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
Julie / Augustus24Wo25Do26Vr27Sa28So29Ma30Di31Wo1Do2Vr3Sa4So5Ma6Di7Wo8Do9Vr10Sa11SoItems 20px Seremonies OS SS 20px Atletiek
|style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|5 |style="background-color:#ffcc00;"|3 |style="background-color:#ffcc00;"|4 |style="background-color:#ffcc00;"|5 |style="background-color:#ffcc00;"|5 |style="background-color:#ffcc00;"|5 |style="background-color:#ffcc00;"|8 |style="background-color:#ffcc00;"|9 |style="background-color:#ffcc00;"|148 Basketbal 20px 3x3 Basketbal
|style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|2
|2 20px Basketbal
|style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● | |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|12 20px Boks
|style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● | |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|4 |style="background-color:#ffcc00;"|4 |13 20px Boogskiet | |style="background-color:#3399ff;"|●
|style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1
|5 20px Branderplankry
|style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|●
|style="background-color:#ffcc00;"|●
|style="background-color:#ffcc00;"|2
|2 20px Breekdans
|style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1 |2 20px Driekamp
|style="background-color:#ffcc00;"|2
|style="background-color:#ffcc00;"|1
|3 Fietsry 20px Baan
|style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|312 20px Bergfietsry
|style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1
|2 20px BMX
|style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|2
|4 20px Pad
|style="background-color:#ffcc00;"|2
|style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1
|4 20px Gewigoptel
|style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|3 |style="background-color:#ffcc00;"|110 20px Gholf
|style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|1
|style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|1 |2 Gimnastiek 20px Artistiek
|style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1 | |style="background-color:#ffcc00;"|3 |style="background-color:#ffcc00;"|3 |style="background-color:#ffcc00;"|4
|14 20px Ritmies
|style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|1 |2 20px Trampolien
|style="background-color:#ffcc00;"|2
|2 20px Handbal | |style="background-color:#3399ff;"|● | |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● | |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#3399ff;"|● |style="background-color:#ffcc00;"|1 |style="background-color:#ffcc00;"|12 20px Judo
|style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|2 |style="background-color:#ffcc00;"|2