Torianiet is 'n radioaktiewe mineraal met formule . Dit kom in pegmatiete en alluviale neerslae voor.
Dit is taamlik seldsaam en word in myne op Madagaskar, Sri Lanka en in Kanada aangetref. Die Kanadese mineraal is gewoonlik uranotorianiet en bevat uraan. Die mineraal het genoeg radioaktiwiteit om selfs in museumkolleksies gevaarlik te wees. Afhanklik van die uraangehalte wissel die aktiwiteit van 17 tot 32 milliröntgen/uur.
Verwysings
Kategorie:Minerale