Kolumbiet is 'n mineraal wat 'n reeks ortorombiese mengkristalle van - vorm. Dit is die belangrikste niobiumerts.

Struktuur Die mineraal is die argetipe van sy eie kolumbiet-struktuur. Dit is gebaseer op heksagonale digpakking van suurstofione. Die helfte van die oktaëderholtes is gevul met metaalione. Die gevulde oktaëders vorm sig-sag-kettings en een laag gevul met A-ione word afgewissel deur twee lae met B-ione.Phase transitions in ternary oxides bls. 257 in: High-Temperature Superconductors and Novel Inorganic Materials Springer Science & Business Media, 1999, , Die mineraal tantaliet is isostruktureel en tantaalatome kan maklik die niobiumatome vervang.

Verwysings

Kategorie:Minerale