duimnael|311x311px|Voorbeeld van 'n kriptokristallyne mineraal. Die term kriptokristallyn is 'n mineralogiese/geologiese term wat verwys na minerale wat sulke klein kristalle het dat die kristallografiese aard nie met die blote oog waargeneem kan word nie. Selfs mikroskopies in dun seksie deur gepolariseerde lig is dit moeilik om te onderskei.

Voorbeelde van kriptokristallyne minerale/gesteentes sluit die volgende in

Minerale Kalsedoon Agaat

Sedimentêre Gesteentes Chert Vuurklip

Vulkaniese gesteentes Felsiete en rioliete kan 'n kriptokristallyne matriks hê.

Sien ook Kalsedoon Agaat Silikaatminerale

Kategorie:Geologie Kategorie:Mineralogie