Legogote is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is naby die suidwestelike grens met die Krugerwildtuin geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga