Gebeure Die demokratiese party onder leiding van Efialtes en Archestratus het sukses met hulle hervormings in Athene. Die Areopagus verloor die meeste van sy magte, behalwe die regspraak in geval van moord. Die aristokrate verloor hiermee die laaste politieke mag in die stad.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

-97