Gebeure Laat somer - Alexander II van Makedonië word vermoor. in: Brill's Companion to Ancient Macedon: Studies in the Archaeology and History of Macedon, 650 BC - 300 AD, BRILL, 2011 , , bls. 261 Ptolemaios van Aloros word regent vir die jong Perdikkas. Pelopidas val Makedonië binne en Ptolemaios en sy manne trek hem te gemoet. Ptolemaios smeek vir Pelopidas om genade en gee Thebe ongeveer 80 gyselaars, waardonder Perdikkas se broer Philippus

Verwysings

-91