Gebeure Daar is opnuut oorlog tussen die Romeine en Makedonië (Die Derde Masedoniese Oorlog) in: Brill's Companion to Ancient Macedon: Studies in the Archaeology and History of Macedon, 650 BC - 300 AD, BRILL, 2011, , , bls. 552 'n Priester uit die Bilga familie koop die hoëpriesterskap van Jerusalem van die Seleukiede. Sy Joodse naam is onbekend, maar hy word Menelaus genoem. Verwysings